ONS BEGRAFNIS PLANNE!
Hierdie planne is vir almal in Jeudfra se bedienings gebied, waar ons Kantore of Agente het. Sodra persone verder as 100 kilometers vanaf Upington bly moet hulle R 30.00 ekstra betaal per maand om vervoer koste te dek. Anders sal vervoer gehef word ten tye van begrafnis as geen maandelikse betaling gemaak is nie.Maak asseblief seker dat u die regte pakket kies wat by u behoefte pas. Ons gee standaard kis, “Kasket” is nie by gewone pakket ingesluit nie. Ons kan nie ruilings maak ten tye van ‘n begrafnis. Sodra u duurder kis moet kry, is Familie verantwoordelik vir die verskil. Maak dus seker dat u die kis kies wat vir u sal pas.Geen geld word betaal vir kis indien u by ander ondernemer begrawe nie. As u kis het by ander plek laat ons weet dat ons u plan dienooreenkomstig verander.
BEGRAFNISDIENS
HAMPER PLAN
GRAFSTEEN
Ons doen slegs Grafstene in Upington. Sodra u grafsteen pakket het is u verantwoordelik vir die volgende: Sand en water by begrafplaas. U moet seker maak graf is gereed, as daar klippe of hope is moet dit verwyder word. Oprigting word gedurende die week gedoen.
BEGRAFNIS PLANNE




KONTANT PLANNE:
KONTANT PLANNE VIR FAMILIES:
NOU IS DIE REGTE TYD!
